

'n Angolese man het verlede Dinsdag om 14:00 sy 22-jarige Namibiese vrou herhaaldelik met 'n
Sy het op die toneel gesterf. Die man het na die voorval selfmoord gepleeg. Die voorval het by die Owiwi-nedersetting naby Oshivelo...


Saterdag het vier mense in 'n ongeluk 15 km buite Rundu gesterf en vyf is beseer.
'n Bakkie en 'n vragmotor het gebots nadat die bakkiebestuurder glo beheer oor sy voertuig verloor het en in 'n ander baan inbeweeg het....


'n Vrou in wie se sorg 'n 11 maande oue baba vier jaar gelede in Pionierspark verdrink het,
Me. Catherina Agnes van den Bergh het meer as vier jaar ná die tragiese voorval waarin Ferreira Scholtz verdrink het, uitspraak gekry in...


Die bestuurder van 'n enkelkajuitbakkie wat Sondagoggend op Walvisbaai gerol en byna op 'n b
Volgens hoofinsp. Erastus Iikuyu van die Namibiese polisie in die Erongostreek het die ongeluk omstreeks 01:30 plaasgevind. Die...


Die Namibiese Sokkervereniging (NSV) se sekretaris-generaal, mnr. Barry Rukoro, is optimisties oor d
Die senior nasionale span, die Brave Warriors, is voor die naweek in groep K van kwalifisering vir die 2019 Afcon-toernooi ingesluit. Die...


TransNamib het Vrydag die trotse eienaar van ses nuwe model C 23 EMP-lokomotiewe ter waarde van nage
Die lokomotiewe is deur General Electric in Brasilië vervaardig. Die waarnemende hoof uitvoerende beampte van die spoordiens, mnr....


Die Omarururivier het in die nagtelike ure van gisteroggend die tweede keer binne drie dae in ‘n vol
Gisteroggend het die weer steeds belowend vir reën gelyk oor ‘n gebied wat deur die ergste droogte in menseheugenis geteister word. Ook...


Mense in kommunale gehuggies van Damaraland rondom Uis is sedert Vrydag die eerste keer in maande me
Sedert verlede week is die veldtog om drinkwater op Uis te kry ook georden in ‘n noodwaterplan wat onder aanvoering van mnr. Chris Theron...


Die dood van die woestyn¬leeu XPL 98 by die Tweede Moeras in die Ugabrivier het wye internasionale r
Die aktiviste maak aanspraak op 'n reg om te weet wat die werklike oorsake van die dood is. Van die vrae wat gevra word, handel oor die...


Namibië se Paralimpiese naelloopkampioen Ananias Shikongo is gister deur Standard Bank Namibië veree
Die bank het reeds vroeg in November verlede jaar bekend gemaak dat hy ook finansieel tot die stryd toetree ten einde 'n ommekeer in die...






