

Die Stormers het gister op Nuweland koning gekraai en die Bulls met 37-24 geklop.
Teen rustyd het die Stormers 24 punte gehad, terwyl die Bulls nog nie 'n enkele punt aangeteken het nie. Binne die eerste paar minute van...


Die rolprent "La La Land" het sy eerste Oscar gewen, vir die beste produksie ontwerp by di
Alle oë is op dié musiekblyspel wat na verwagting die meeste toekennings gaan inpalm. Die rolprent is vir 14 Oscars benoem en sal met agt...


Die Irakse weermag het twee distrikte in die weste van Mosoel herower tydens sy opmars na die stad.
Die weermag is glo naby een van Mosoel se vyf brûe oor die Tigrisrivier. Regeringsmagte het 'n maand gelede die oostelike oewer van die...


Die Soedannese president, Omar al-Bashir, het beveel dat die Tsjeggiese Christen-sendingwerker wat v
Petr Jasek is in Desember 2015 in hegtenis geneem en verlede maand gevonnis. Die Tsjeggiese media sê meer as 400 duisend mense het 'n...


‘n Middeljarige man het in die Gobabis hospitaal gesterf nadat hy vermoedelik Kongokoors opgedoen he
Nampa berig dat die man wat op ‘n plaas in die Kalahari kiesafdeling van Omaheke gewerk het, verlede naweek in die hospitaal opgeneem is....


Die wêreld se sesde grootste bank, HSBC, het aansienlik laer winste vir 2016 aangekondig.
Die bank se netto wins vir verlede jaar was net minder as twee-en-'n-half miljard dollar, in vergelyking met 13-komma-vyf-miljard in...


Die Europese Kommissie het 'n noodlenigings-hulppakket van meer as 'n miljard rand vir Suid-
Die VN sê 100-duisend mense word ná 'n drie jaar lange burgeroorlog deur hongersnood bedreig. Die president van Suid-Soedan, Salva Kiir,...


Die liggame van 87 migrante uit Afrika het in die Libiese stad, Zawiya uitgespoel.
Daar word vermoed dat hulle probeer het om die Middellandse See na Italië oor te steek. Migrantesterftes het die afgelope paar maande tot...


President Robert Mugabe van Zimbabwe het gister sy 93ste verjaarsdag gevier.
Mugabe se verjaardag is 'n nasionale geleentheid in dié land en staan bekend as die 21 Februarie-beweging. Vanjaar se vieringe is by die...


Namibië se ekonomie sal na verwagting binne die volgende twee tot drie jaar herstel.
Die Minister van Finansies, Calle Schlettwein het dit gesê toe hy parlementslede en ander rolspelers oor die toestand van die ekonomie in...






