

Namibië se nasionale energiebeleid nader voltooiing en volgens 'n verklaring deur die permanente
Dit volg ná die geslaagde voltooiing van 'n eerste ronde vergaderings van fokusgroepe wat kwessies rakende die beleid en besware daarteen...


Die groep beswaarde klubs is nie sommer net dwarstrekkerig nie, maar het 'n ewe diep begeerte as
Die beswaarde groep het die afgelope naweek 'n vergadering op Swakopmund bygewoon waar terugvoering gegee is om almal op dieselfde bladsy...


Die Rehoboth-gemeenskap is teleurgesteld omdat die minister van stedelike en landelike ontwikkeling,
Volgens die gemeenskapsaktivis, Abraham Kheibeb, het Shaningwa beloof om by dié vergadering inwoners oor aanbevelings in ‘n ondersoekende...


'n Suid-Afrikaanse pensioenaris wat permanente verblyf in Namibië geweier is, het Donderdag in d
Waarnemende regter Collins Parker het in sy uitspraak beveel dat die immigrasie-keuringsraad voor 10 Februarie 'n permanente...


Die minister van stedelike en landelike ontwikkeling, me. Sophia Shaningwa, sê sy is tevrede met hui
Shaningwa het die bouterrein van die nuwe behuisingsprojek besoek waar werk verlede jaar begin is. Sy het gesê sy is tevrede met die...


Drikus Coetzee, internasionale driekampatleet, het gister sy eerste groot oorwinning as padfietsryer
Coetzee het die tweede byeenkoms van die 2017 Nedbank Windhoek Pedal Power padfietsreeks in die omgewing van Brakwater en Döbra ingepalm....


Die ministerie van hoër onderwys, opleiding en vernuwing se begroting kan met 40% gesny word.
Die minister, dr. Itah Kandjii-Murangi, het aan die pers gesê haar ministerie se begroting kan met N$1,5 miljard verminder word. In...


Danksy beter reën in Suid-Afrika oor mielieproduserende gebiede, asook die versterking van die Namib
Namib Mills se uitvoerende hoof, mnr. Ian Collard, het Vrydag ’n prysvermindering op al hul produkkategorieë aangekondig, afgesien van...


Die verhoor van Jandré Dippenaar wat op onder meer ses klagte van moord teregstaan, is tot Julie uit
Dit volg nadat die verdediging beswaar gemaak het teen die staatsaanklaer, Hezekiel Ipinge, se versoek dat me. Antonia Kiara Joschko, wat...


Die 46-jarige Russiese kaptein van die Comotto tide van Vanautu Pacific het Vrydag na bewering 4 224
Die diesel en die N$45 830 wat hy ontvang het, is deur die polisie gekonfiskeer. Die man is in hegtenis geneem en sal vandag in die...






