top of page

Die Namibiese Sokkervereniging (NSV) se sekretaris-generaal, mnr. Barry Rukoro, is optimisties oor d

  • Jan 16, 2017
  • 1 min read

Die senior nasionale span, die Brave Warriors, is voor die naweek in groep K van kwalifisering vir die 2019 Afcon-toernooi ingesluit. Die eindtoernooi word in Kameroen aangebied. Die Namibiërs sal in die groep saam met sy buurstaat Zambië, Mosambiek as nog 'n gereelde aartsvyand in die suidelike streek, asook die Wes-Afrika-span Guinee-Bissau geloot wees. Rukoro het Vrydag aan Nampa gesê as Namibië sy kaarte reg speel, het hy 'n goeie kans om tot die 2019-skouspel te dring.


 
 
 

Comments


Featured Posts
Recent Posts
Archive
Search By Tags
Follow Us
  • RSS Social Icon
  • Facebook Basic Square
  • Twitter Basic Square
  • Google+ Basic Square

SWAKOPMUND ON 107.7 FM

&

WALVIS BAY ON 106.9 FM

West Coast FM Tagline

 © 2016 - West Coast FM 

bottom of page