

Daar is moontlik tot soveel as 100 000 Chinese burgers wat in Namibië woon.
So sê die amptelike woordvoerder van die ministerie van binnelandse sake en immigrasie, me. Salome Kambala. Sy het verlede week tydens ‘n...


Die polisie het bevestig dat ‘n senior belastingbeampte verbonde aan die ministerie van finansies op
Speur-hoofinspekteur Moses Uwu Khaeb sê ‘n vroulike verdagte, wat daarvan verdink word dat sy by die bedrogspul betrokke was, het...


‘n Britse filantroop van internasionale aansien is op Swakopmund van 9 000 euro (sowat N$130 000 ) e
‘n Britse filantroop van internasionale aansien het op sy humanitêre sending die grense van vyf lande van Afrika oorgesteek om in die...


Die 24ste jaarlike Quinton-Steele Botes (QSB) atletiek oefenkamp en afrigterskliniek sal vandeesweek
Oor die laaste 23 jaar het 'n gesamentlike 700 atlete, afrigters, onderwysers en ouers hier byeengekom om hul kennis en vernuf van...


Die tragiese gasbottelontplof¬fing¬ wat tien familielede op Plaas Garib by Dordabis gedood en talle
Judina Naugaweses (14) het op 19 Desember haar verjaardag saam met haar familie met koek en baie liefde in die hospitaal gevier....


Fees seisoen agter die rug
Met die feesseisoen nou vir baie agter die rug, maak talle vakansiegangers wat Kersfees en Nuwejaar op plase, dorpe in die Noorde en...


‘n Russiese boot, die Ryazanovka, wek ernstige kommer onder Namibiese bewaringsinstansies waar dit s
Die boot met ‘n Russiese bemanning, maar met blykbare skakeling met Chinese instansies, is toegerus vir vangste van bedreigde spesies...


In teenstelling met die Kersnaweek het Namibië 'n bloedige Nuwejaarsnaweek agter die rug, met mi
In 'n skokkende voorval op Oujaarsaand het 'n 27-jarige vrou na bewering tussen 19:00 en 23:00 haar driejarige nefie in ’n houer vol...


Die jaar 2017 is ‘n besondere jaar vir Republikein.Op 1 Desember vanjaar sal die koerant amptelik sy
In aanloop na hierdie groot dag, sal verskeie aktiwiteite plaasvind om hierdie herdenking na behore te vier. Dit sluit onder meer in...






