top of page

TransNamib het Vrydag die trotse eienaar van ses nuwe model C 23 EMP-lokomotiewe ter waarde van nage

  • Jan 16, 2017
  • 1 min read

Die lokomotiewe is deur General Electric in Brasilië vervaardig. Die waarnemende hoof uitvoerende beampte van die spoordiens, mnr. Mbahupu Hippy Tjivikua, het die vrag ná die aankoms aan boord van die vaartuig die Industrial Challenger in die Walvisbaai-hawe in ontvangs geneem. Dit het bykans een uur geneem om een lokomotief van die vaartuig af te laai.


 
 
 

Comments


Featured Posts
Recent Posts
Archive
Search By Tags
Follow Us
  • RSS Social Icon
  • Facebook Basic Square
  • Twitter Basic Square
  • Google+ Basic Square

SWAKOPMUND ON 107.7 FM

&

WALVIS BAY ON 106.9 FM

West Coast FM Tagline

 © 2016 - West Coast FM 

bottom of page