

Die vorderingspunte wat vereis word om van graad 10 na graad 11 bevorder te word, het die afgelope 1
Dit is van die besware van die lede van die Onderwysersunie van Namibië (TUN) wat gister tydens 'n nuuskonferensie in Windhoek hul griewe...


Gister is 'n vliegtuig van die Suid-Afrikaanse lugredery, SAA, uiteindelik toegelaat om te vlieg
Die Namibiese Direktoraat van Burgerlugvaart (NCAA) het die vlug aanvanklik verbied omdat die lugredery se buitelandse...


Die Namibiese weerkantoor het gewaarsku teen kitsvloede wat vandag moontlik in die Sentrale Noorde e
Hul hoof-weervoorspeller, mnr. Odillo Kgobetsi, voorspel ook swaar en wydverspreide donderbuie in dié gebiede vandag, met matige tot...


Die polisie het ingegryp en 'n beplande optog en protesaksie deur plakkers, agterplaashuurders e
Sowat 'n honderd mense het Saterdagmiddag by die Kuisebmond-sokkerstadion byeengekom met die doel om die beoogde optog te bespreek en...


'n Nagmerrie vir sportadministrateurs die afgelope maande is die vereiste van die Namibiese mini
Hierdie visums wat N$1 000 tot N$1 400 per persoon kan beloop (veral wanneer sportfederasies die koste van 'n agent byreken om die...


n Voorval in die nagtelike ure van gisteroggend op die pad tussen Otjiwarongo en Okahandja kan as ‘n
Lede van Otjiwarongo se distrikswag het in die nag sowat 5 km buite die dorp op die pad na Okahandja op ‘n ouer model blou Ford Fiesta...


Die vangs van die vakansieseisoen was ’n kolstert wat Marina Kruger, ‘n geregistreerde hengelaar van
Marina se vis het die skaal op 2,2 kg laat trek. Kolsterte haal selde ‘n gewig van 2 kg.


’n Nuwe vakansieoord gaan noord van Swakopmund by Myl 14 ontwikkel word.
Namibiërs en toeriste gaan binnekort soos regte Weskussers vakansie kan hou. ’n Nuwe vakansieoord gaan noord van Swakopmund by Myl 14...


'n Eens hawelose vrou help deesdae gestremde en honger kinders.
Laas jaar het die God's Garden-skooltjie in Tsumkwe sy deure oopgemaak. Aanvanklik was dit 'n skool vir gestremde kinders, maar nou het...
Die St. Boniface College by Rundu is vanjaar weer eens die top skool in die land, met nege van die t
Vanjaar het die meisies ook stof in die seuns se oë geskop, met sewe Eva’s wat op die toptien-lys is. Dié inligting is deur die...






