Namibië se Paralimpiese naelloopkampioen Ananias Shikongo is gister deur Standard Bank Namibië veree
- Jan 13, 2017
- 1 min read

Die bank het reeds vroeg in November verlede jaar bekend gemaak dat hy ook finansieel tot die stryd toetree ten einde 'n ommekeer in die 29-jarige gesiggestremde naelloper se lewensomstandighede teweeg te bring. Standard Bank het toe 'n halfmiljoen Namibiese dollar tot Shikongo se beskikking gestel om vir hom 'n huis te laat bou. Hy is nie blind gebore nie, maar het reeds voor sy sewende verjaardag in afsonderlike voorvalle die sig in beide sy oë verloor.

























Comments