top of page

Die Omarururivier het in die nagtelike ure van gisteroggend die tweede keer binne drie dae in ‘n vol

  • Jan 16, 2017
  • 1 min read

Gisteroggend het die weer steeds belowend vir reën gelyk oor ‘n gebied wat deur die ergste droogte in menseheugenis geteister word. Ook op Karibib is 17 mm laat Donderdagmiddag gemeet met gunstige toestande vir reën wat weer gisteroggend geheers het.


 
 
 

Comments


Featured Posts
Recent Posts
Archive
Search By Tags
Follow Us
  • RSS Social Icon
  • Facebook Basic Square
  • Twitter Basic Square
  • Google+ Basic Square

SWAKOPMUND ON 107.7 FM

&

WALVIS BAY ON 106.9 FM

West Coast FM Tagline

 © 2016 - West Coast FM 

bottom of page