

Die privaatskool Educare Windhoek moes laas jaar sy deure sluit, maar het gister, ten spyte hiervan,
Volgens mnr. Wihan Brand, hoof uitvoerende beampte, is dit nou nie meer 'n skool nie, maar 'n toesigsentrum waar leerlinge wat tuis...


Inwoners van Uis het hulle gistermiddag na buite gehaas toe die eerste stortbui in maande oor die do
Die reën het in twee sarsies geval: eers is 3 mm na 'n donderbui gemeet en gistermiddag om halfvyf is nog 5 mm gemeet toe 'n tweede...


Twee van die vyf beskuldigdes in die moord op mnr. Hans Möller beweer die reserwemagbeamptes verantw
Die beskuldigdes, Gotlieb Panduleni , David Tashiya , David Shekundja , Elly Hinaivali en Malakia Shiweda het gister voor landdros John...


Reho Falcon Rugbyklub van Rehoboth het vanjaar sy visier daarop ingestel om 'n sterk impak op pl
Die klub se jong rugbytalent kan nie wag dat die 2017-seisoen moet afskop nie en reeds entoesiasties besig om in groot getalle by die...


Intieme verhoudinge tussen onderwysers en leerlinge kom algemeen in veral plattelandse skole in Nami
Die DTA van Namibië se lid wat na onderwysaangeleenthede omsien, me. Elma Dienda, het dit as “kommerwekkend” beskryf en verwys na 'n...


Brian Kinghorn en sy vrou Pam is Maandag uit die polisieselle vrygelaat.
Die egpaar is Woensdag by hul huis op Brakwater in hegtenis geneem en was tot Maandag in aanhouding. Die Kinghorns is daarvan aangekla...


Verskeie skole in die Khomasstreek sit sonder water nadat die ministerie van onderwys, kuns en kultu
Die direkteur van onderwys in die streek, Gerard Vries, het bevestig dat tot 25 skole hierdeur geraak word. Volgens die minister van...


Die Ugabrivier het Maandagoggend vir die eerste keer in vier jaar gevloei.
Die water het die "paceman-klip" in die rivier bereik en was sowat vyf kilometer van die Brandberg White Lady Lodge . Die Brandberg en...


Dit was nie grappies toe proewe en fiksheidstoetse die naweek gehou is om 'n nasionale oefengroe
'n Gesonde totaal van 36 spelers was Saterdag en Sondag by die Hage Geingob-stadion betrokke. Vaardigheidstoetse, asook toetse vir...


'n Sterk-bewoorde brief van die Namibiese Kamer van die Omgewing (NCE) wat op 21 Desember aan di
'n Amptelike vergadering het op 4 Januarie plaasgevind. Die Chinese ambassade het die NCE in Desember genader om 'n ontmoeting nadat die...






