top of page

'n Angolese man het verlede Dinsdag om 14:00 sy 22-jarige Namibiese vrou herhaaldelik met 'n

  • Jan 17, 2017
  • 1 min read

Sy het op die toneel gesterf. Die man het na die voorval selfmoord gepleeg. Die voorval het by die Owiwi-nedersetting naby Oshivelo plaasgevind. Die twee laat hul 15 maande oue dogtertjie agter. Verdere voorvalle verlede week sluit inbrake, verdrinkings en verkragtings in. wee mense het die afgelope naweek in 'n waterpoel verdrink. n Tweejarige meisie is Donderdag in die Rundu-staatshospitaal dood nadat sy deur 'n slang gebyt is. By die Onamatanga-nedersetting naby Ruacana is 'n 13-jarige meisie verkrag. Die verdagte is nog op vrye voet. Twee 17-jarige seuns het 'n 16-jarige meisie beurtelings by 'n huis in Ondangwa­ verkrag. Die verdagtes is nog nie in hegtenis geneem nie.


 
 
 

Comments


Featured Posts
Recent Posts
Archive
Search By Tags
Follow Us
  • RSS Social Icon
  • Facebook Basic Square
  • Twitter Basic Square
  • Google+ Basic Square

SWAKOPMUND ON 107.7 FM

&

WALVIS BAY ON 106.9 FM

West Coast FM Tagline

 © 2016 - West Coast FM 

bottom of page