Die dood van die woestyn¬leeu XPL 98 by die Tweede Moeras in die Ugabrivier het wye internasionale r
- Jan 16, 2017
- 1 min read

Die aktiviste maak aanspraak op 'n reg om te weet wat die werklike oorsake van die dood is. Van die vrae wat gevra word, handel oor die toevallige ontdekking van die karkas deur 'n Duitse veearts wat op toer deur Namibië was. Die aktiviste beweer daar was nege leeus in die woestyntrop van die Ugabrivier. Wat glo nog leef, is een mannetjie, twee wyfies en ses groot welpies van sowat een jaar. Kommer oor die welstand van die beweerde nege leeus word uitgespreek ná die dood van XPL 98. Vrae word selfs gevra of die ander nege leeus nog leef.

























Comments