

Till Drobisch het sy aandag ten volle na bergfietsry verskuif in sy ambisie om die hoogste sport te
Die 23-jarige Namibiër is laas Vrydag bekend gestel as die nuutste aanwins van Radsport360 Racing Team – 'n bergfietsspan wat in die...


Lede van die Gobabis-gemeenskap het gister hul ondersteuning vir die stryd om die oorlewing van reno
Die voormalige spandokter van die Brave Warriors, dr. Gerson Kandjii, het gister saam met medebeskuldigdes mnre. Domingo Justice Moma en...


Goeie nuus vir verlede jaar se graad 12's is dat die spesiale uitgawe met die volledige uitslae
Dié spesiale afslagprys is moontlik danksy 'n borgskap deur NMH se papierverskaffer, Mondi. Die 27 000 koerante met die NSSCO-uitslae...


Die ministerie van onderwys, kuns en kultuur sal toelaat dat sekere kandidate wat die Junior Sekondê
Sowat 2 430 kandidate wat in 2016 die graad 10-eksamen geskryf het en wat 17 jaar en jonger is, mag die eksamen in 2017 herhaal. In 2015...


Wanneer die skole vanoggend hul deure vir die eerste keer vir die nuwe skooljaar open, sal talle lee
Volgens 'n woordvoerder van die ministerie van onderwys, kuns en kultuur, me. Johanna Absalom, word ouers wie se kinders nie plek in die...


Weldoeners van Hentiesbaai en Windhoek het toegetree tot die stryd om inwoners van Uis se dors te le
Duisende liter water word in tenklorries na die geteisterde gemeenskap aangery. Terselfdertyd is 'n kwotastelsel op Uis ingestel om...


n Forensiese rekenmeester van die ouditeursfirma KPMG het Vrydag in die Windhoek-landdroshof in die
KPMG is deur die Bank of Namibia aangestel om dokumentasie met betrekking tot finansiële transaksies te ondersoek om te bepaal of...


Dit lyk of vakansiegangers en inwoners aan die kus hulle hierdie jaar beter gedra het.
Vir die tydperk tussen Desember 2016 en Januarie 2017 is 1 035 dagvaardings vir verkeersoortredings uitgereik wat in total ongeveer N$1,1...


'n Wonderlike jaar op die gebied van toerisme word deur ondersteunende dienste soos toermaatskap
Daar word nie net na 'n vierde opeenvolgende rekordjaar uitgesien nie, maar 2017 kan selfs beter wees as die vorige drie in 'n sektor van...


Die Hardapdam het tussen verlede Dinsdag en vandag altesaam 8,815 Mm³ water bygekry en met 3% gestyg
Ter wille van perspektief: Dié hoeveelheid water is gelyk aan 18% van die veel kleiner Von Bachdam se kapasiteit en sou bykans ’n vyfde...






