

Verskeie dorpe in die Zambezi streek, is nou deur vloedwater omring.
Die Goewerneur van Zambezi, Alufea Sampofu, het inwoners in vloed gebiede versoek om nie tot die laaste te wag, om hulself en hul vee te...


Die oud-Springbok Joel Stransky sal Sondag plastiese chirurgie aan sy gesig ondergaan.
Die oud-Springbok Joel Stransky sal Sondag plastiese chirurgie aan sy gesig ondergaan nadat hy die afgelope naweek tydens in aanloop tot...


President Hage Geingob het gister tydens die 27ste onafhanklikheidsvieringe op die Rundu Sport Stadi
Geingob het in sy toespraak gesê dat dit blyk asof die San-mense altyd uit gesprekke oor voorvaderlike grond gelaat te word, hoewel hulle...


Huldeblyke stroom in vir Martin McGuiness, bevelvoerder van die Ierse Republikeinse Leër wat sy wape
Die 66-jarige McGuinness is in Belfast oorlede. Die Britse eerste minister, Theresa May, sê McGuinness het 'n historiese bydrae gelewer...


Brittanje het nuwe veiligheidsmaatreëls ingestel waarvolgens skootrekenaars, tablette en groot slimf
Dit volg nadat die Amerikaanse regering soortgelyke toestelle op regstreekse vlugte na Amerika van agt oorwegend Moslemlande verbied het....


Die Europese Unie se vlooteenheid vir teen-seerowery het bevestig dat gewapende mans wat gister '
Die EU-mag sê hy was telefonies in aanraking met die kaptein van die skip. Volgens hom word hy en sy bemanning aan die noordkus van...


Die Nigeriese weermag het 455 burgerlikes gered wat deur die Boko Haram-terreurgroep in die noordwes
'n Woordvoerder van die weermag, Brigadier-generaal Sani Usma, sê die bevryde mense is deeglik ondervra en daarna na 'n interne kamp vir...


Die Suid-Afrikaanse Lugdiens het verskeie vlugte na Noord-Amerika gekanselleer weens die winterstorm
Twee vlugte van Johannesburg na Washington en nog twee na New York se John F. Kennedy-lughawe is gekanselleer. Intussen berig die...


Die sangeres wat in die sewentigerjare saam met haar susters bekendheid verwerf het vir die disko-li
Sy was sestig jaar oud. 'n Vriendin het op haar liggaan in haar huis afgekom. Sledge en haar drie susters, Debi, Kim en Kathy, het in...


Die veertigste Kaapstadse Fietstoer, vroeë bekend as die Argus, is gisteroggend afgelas weens stormw
Altesaam 35-duisend fietsryers sou aan die wedren om die Kaapse skiereiland deelneem. Organiseerders sê hulle betreur die besluit, maar...






