

Twee Chinese mans is Donderdagaand in Windhoek tydens 'n polisieklopjag met twee renosterhorings
Volgens 'n woordvoerder van die Namibiese polisie, hoofinsp. Kauna Shikwambi, is die Chinese omstreeks 22:00 met twee renosterhorings en...


‘n 24-jarige verdagte is in hegtenis geneem in verband met ‘n moord wat Vrydag op Swakopmund aangeme
Bianka Waundja is dood nadat sy na bewering tydens ‘n stryery deur haar kêrel met ‘n klip aangerand en met ‘n mes gesteek is. Die voorval...


Die polisie in die Erongostreek ondersoek ‘n saak van kinderversaking en -verwaarlosing in Arandis.
’n Lid van die publiek het gister oggend ‘n pasgebore meisie huilend in ‘n plastieksak onder ‘n boom langs ‘n pad op Arandis gevind en...


Die nasionale o.20-afrigter Roger Thompson se taak begin met proewe op Saterdag 28 Januarie by die H
Dit is duidelik dat Thompson nie gras onder sy voete laat groei nie en sy visie vir 2017 is opnuut om die beste moontlike nasionale...


Die Regstellende Hersposisioneringsbeweging (AR) het gister hul nuwe woordvoerder vir liefda¬digheid
Hazel Kanime is 11 jaar oud en 'n leerling by die Primêre Skool Suiderhof in Windhoek, en het in die verlede aan die bekende 16...


Meer as 9 000 vraestelle vir deeltydse graad 10- en graad 12-kandidate verbonde aan Namibiese Kolleg
Dit sluit 2 821 vraestelle vir die Junior Sekondêre Sertifikaat (JSC) graad 10-eksamen en 6 284 vraestelle vir die Nasionale Senior...


Bellatrix, die matriarg van die G6-trop woestynaangepaste olifante wat in die Ugabrivier bly, is in
Bellatrix en haar dogter, Tatiana, het maande voor haar dood op hul eie, weg van die trop af, beweeg. Gemeenskappe wat in die...


EBH Hammer, 'n Walvisbaaise maatskappy, gaan die omstrede Russiese boot, MFV Ryazanovka, help om
EBH Hammer het eers die noodsaaklike diens aan die Ryazanovka geweier weens die omstredenheid waarin die boot gedompel was. Die Russiese...


Die Namibiese nasionale o.17 netbal-span maak gereed om aan die einde van Januarie op uitnodiging aa
Die wêreld se vier topgekeurde spanne naamlik Suid-Afrika se Proteas, Engeland se Rose, Nieu-Seeland se Silwer Varings en Australië se...


Die vrou wie se liggaam Dinsdag langs die B1-pad by die Van Eck-kragstasie in Windhoek gevind is, is
Sy was die 25-jarige me. Iyaloo Hainghumbi van die Shandubala-nedersetting in Katutura. Hainghumbi se ouers het aan die polisie gesê hul...






