Namibië se nasionale energiebeleid nader voltooiing en volgens 'n verklaring deur die permanente
- Jan 31, 2017
- 1 min read

Dit volg ná die geslaagde voltooiing van 'n eerste ronde vergaderings van fokusgroepe wat kwessies rakende die beleid en besware daarteen bespreek het. 'n Eerste nasionale slypskool vir belanghebbendes waar die konsepbeleidsraamwerk voorgelê en bespreek is asook 'n tweede rondte samesprekings, is ook afgehandel. Die konsepdokument is sedertdien gewysig en baie van die belanghebbendes se insette, wat tydens beraadslagings ontvang is, is nou daarin vervat. Die finale konsepbeleid sal opnuut aan belanghebbendes voorgelê word.

























Comments