top of page

Danksy beter reën in Suid-Afrika oor mielieproduserende gebiede, asook die versterking van die Namib

  • Jan 30, 2017
  • 1 min read

Namib Mills se uitvoerende hoof, mnr. Ian Collard, het Vrydag ’n prysvermindering op al hul produkkategorieë aangekondig, afgesien van suiker, waarvan die prys onveranderd sal bly. Dit is goeie nuus nadat die prys van byvoorbeeld 10 kg Super Top Score-mieliemeel ’n hoogtepunt van N$115,86 in Februarie 2016 bereik het. Voorts sal dit vir N$101,96 deur Namib Mills verkoop word. Die rede vir die sterk prysstyging was die droogte wat Suider-Afrika geteister het en mielieoeste kwaai geknou het.


 
 
 

Comments


Featured Posts
Recent Posts
Archive
Search By Tags
Follow Us
  • RSS Social Icon
  • Facebook Basic Square
  • Twitter Basic Square
  • Google+ Basic Square

SWAKOPMUND ON 107.7 FM

&

WALVIS BAY ON 106.9 FM

West Coast FM Tagline

 © 2016 - West Coast FM 

bottom of page