Die groep beswaarde klubs is nie sommer net dwarstrekkerig nie, maar het 'n ewe diep begeerte as
- Jan 31, 2017
- 1 min read

Die beswaarde groep het die afgelope naweek 'n vergadering op Swakopmund bygewoon waar terugvoering gegee is om almal op dieselfde bladsy te bring. die beswaarde groep intussen van nege klubs tot elf aangegroei, met die byvoeging van die Erongo Rugby-akademie en Ocean Swallows van Lüderitz. Hierdie klubs het die NRU in die tweede helfte van verlede jaar ingelig dat hulle nie vir die 2017 klubligas gaan inskryf nie. Later is hul aksie verder opgeskerp met die riglyn dat hul spelers ook voortaan weerhou word om aan enige bedrywighede van die NRU (insluitend nasionale proewe en oefenkampe) deel te neem.

























Comments