top of page

Die verhoor van Jandré Dippenaar wat op onder meer ses klagte van moord teregstaan, is tot Julie uit

  • Jan 30, 2017
  • 1 min read

Dit volg nadat die verdediging beswaar gemaak het teen die staatsaanklaer, Hezekiel Ipinge, se versoek dat me. Antonia Kiara Joschko, wat die gru-ongeluk van 29 Desember 2014 oorleef het, haar getuienis in die streekhof op Swakopmund moet lewer. Die ooreenkoms tussen die verdediging en die staat was dat Joschko eers later haar getuienis sou lewer. Hoewel Joschko, wat in Duitsland woon, verlede week met die begin van die verhoor in die hof was, is sy nie deur die staat gedagvaar om haar getuienis te lewer nie. Die saak is Vrydag tot 12 Julie uitgestel vir Joschko om haar getuienis te lewer.


 
 
 

Comments


Featured Posts
Recent Posts
Archive
Search By Tags
Follow Us
  • RSS Social Icon
  • Facebook Basic Square
  • Twitter Basic Square
  • Google+ Basic Square

SWAKOPMUND ON 107.7 FM

&

WALVIS BAY ON 106.9 FM

West Coast FM Tagline

 © 2016 - West Coast FM 

bottom of page