

Vir die fietsryers wat in the 2016 Nedbank Windhoek Pedal Power padfietsreeks deelgeneem het, is die
Costa Seibeb en Michelle Vorster het die goue medaljes in die twee elite kategorieë verower, maar die reeks se borg Nedbank het prysgeld...


Die gevolge van die regering se geneigdheid om internasionaal geld te leen om onproduktiewe kapitale
So sê die tesourier-generaal van die DTA en lid van die Nasionale Vergadering, mnr. Nico Smit. “In Julie 2016 het Fitch Namibië se...


Danksy drie nuwe regulasies wat onlangs in die Staatskoerant gepubliseer is, is die gebruik van mono
Daarbenewens sal die verklaring van nóg bewaringsgebiede visse voorts ’n broeitydperk gegun word. Dit volg nadat navorsing getoon het...


'n Witrenosterkoei is by Otjiwa Safari Lodge naby Otjiwarongo gestroop.
Volgens mnr. WP Barnard, die eienaar van dié spoglodge en die 20-jarige witrenoster, is die karkas Maandag omstreeks 16:00 gevind. Gister...


Jandré Dippenaar, wat betrokke was by ’n gru-ongeluk in 2014 wat die lewe van ses mense geëis het, h
Dippenaar staan op ’n klag van roekelose en nalatige bestuur met ’n alternatiewe klag van onbedagsame bestuur, ’n klag van bedrog met ’n...


'n Brand het omtreeks 03:00 Vrydag groot skade aan die bekende Le Palace Restaurant op Rehoboth
Niemand is in die brand beseer nie. Brandbestryders en inwoners van die dorp het daarin geslaag om die vlamme te blus voor die brand die...


Die strydkinders het Sondag by die Zoopark in Windhoek tent opgeslaan en vanoggend 'n vreedsame
'n Petisie is ook aan die sekretaris van die kabinet, mnr. George Simataa oorhandig. Die groep het 'n aanbod van die regering vir...


Die 32-jarige mnr. Jandré Dippenaar wat betrokke was in die gru-ongeluk¬ wat die lewens van ses mens
Dippenaar en die 17-jarige me. Antonia Klara Joschko wat saam met haar gesin uit Duitsland in Namibië op vakansie was, is die enigste...


Ses en dertig hengelaars van Suid-Afrika het sedert die naweek op Hentiesbaai aangekom vir 'n to
Die besoekers gaan teen Namibiese lede van die beroepsliga meeding. Die reeks sal in vyf kategorieë beslis word met 'n uitnodigingspan...


In sy toespraak met sy inhuldiging het pres. Donald Trump gewaarsku dat Amerikaanse belastingbetaler
Diplomatieke bronne uit verskeie lande is dit eens: Namibië moet versigtig wees oor die voortgesette militêre en ander betrekkinge met...






