

Die Omeya gholfklub het verlede naweek die Namibiese Amateur Vrouegholfunie (NALGU) se Plastic Packa
Die toernooi is die eerste van vyf wat vanjaar by Omeya se baan aangebied word. NALGU se doelwit is om vrouegholf te ontwikkel en met die...


Die stadspolisie en lede van die munisipaliteit se afdeling vir water en elektrisiteit het Woensdago
Altesaam 19 besighede wat nie ’n geskiktheidsertifikaat het nie, is deur die polisie beboet. Die krag en water van 16 huishoudings is...


Die minister van finansies, mnr. Calle Schlettwein, het ‘n aansporingsprogram oor uitstaande belasti
Enige iemand met uitstaande belasting of wat nog nie as belastingbetaler geregistreer is nie, het vanaf 1 Februarie tot 31 Julie vanjaar...


Een van die eerste mense op die ongelukstoneel waarin ses mense gesterf het, het gister in Jandré Di
Ian Stevenson het in die streekhof op Swakopmund gesê hy, sy vrou, Desiré, en sy stiefdogter, Lindsay Wiese, het na ’n uitstappie...


Die Kahnrivier het gister vir die eerste keer in ses jaar gevloei.
Inwoners van Usakos het op die oewers vergader om dit te aanskou. Die Swakoprivier het ook vir die eerste keer in ses jaar water gehad,...


Een Namibiër en twee Angolese is Dinsdagaand met 13 olifant¬tande by die Tjova-nedersetting in Kavan
Mnr. Romeo Muyunda, woordvoerder van die ministerie van omgewing en toerisme, het gesê tydens 'n gesamentlike operasie van die Namibiese...


Die ministerie van die omgewing en toerisme het laat gister bekend gemaak dat die renoster waarvan d
Volgens mnr. WP Barnard, eienaar van dié wildsplaas, is die karkas Maandag omstreeks 16:00 gevind. Hy het vertel die koei was gekwes en...


Sondagoggend het 'n werker van die Husabmyn n baba in 'n plastieksak onder 'n boom aan d
In die daaropvolgende dae het die burgemeester van Arandis, Risto Kapendah, die hoofrol gespeel in 'n drama waarin 'n gesin herenig is....


'n Senior munisipale verkeers¬beampte het gister getuig dat Jandré Dippenaar 'n geldige rybe
Dippenaar staan onder meer tereg op ses aanklagte van moord na dié ongeluk. Apollus Motinga het in Swakopmund se streekhof getuig hy het...


Die liggaam van die 28-jarige man van Mondesa, wat Sondagmiddag by die Mole op Swakopmund verdrink h
Die liggaam van wyle David Thomas omstreeks 17:00 deur 'n oorsese toeris gevind. “Die toeris en sy vrou het op die strand in die omgewing...






