

’n Navraag deur ’n Fransman in Parys is ’n vroeë bewys dat vanjaar se Rössing-marathon op 11 Februar
Vanjaar sal die Vineta-Noordveld as begin- en eindpunt van die marathon dien. Die volle marathon oor 42,2 km sal om 07:00 begin met twee...


Die Kavangorivier is besig om bo die normale vlak vir dié tyd van die jaar te styg ná goeie reën in
By Nkurenkuru het die rivier sedert 4 Januarie met 17 cm gestyg en by Rundu met 12 cm sedert. By Nkurenkuru is die rivier nou 2,99 m...


Samson Uirab (52) en Deon Savage (51) het Donderdag in die landdroshof op Walvisbaai voor landdros R
Williams het borgtog van N$5 000 aan elk toegestaan en die verhoor tot 16 Februarie uitgestel vir verdere ondersoek en vir die...


Met die feesseisoen op 'n end, het die stadspolisie in 'n mediaverklaring gesê daar was '
Veral huise wat in die vakansie sonder toesig was, is geteiken. In Katutura is daar 23 sake van huisbraak en in Khomasdal 12 sake...


Die twee inheemse Namibiese groepe wat aanvoer hulle voorsate was die slagoffers van die grootskaals
Die verteenwoordigers van die Ovaherero- en Nama-groepe het 'n hofaansoek om 'n groepeis by die federale hof in New York teen...


Die omstrede Russiese boot die Rayazanovka het die handdoek ingegooi.
Ná twee maande teenoor Pelikaanpunt teenoor Walvisbaai is die enigste voorneme van die kaptein, Ilya Sharapov, nou om weg, ver weg, te...


Netbal Namibië beplan om vanjaar die nasionale senior streekkampioenskap vanaf 3 tot 5 Februarie op
Die kampioenskap sal ingespan word om 'n nasionale oefengroep te kies ter voorbereiding op Namibië se deelname aan die...


Mej. Namibië, Lizelle Esterhuizen, vertrek volgende week 11 Januarie na Malila in die Filippyne om a
Die kompetisie vind van 14 tot 30 Januarie plaas. Die Namibiese skoonheid, wat in Julie verlede jaar as Mej. Namibië gekroon is, sal met...


'n Plaaswerker is Woensdag tydens 'n stropersoektog naby Outjo twee keer geskiet toe 'n
Dié voorval is vooraf gegaan deur 'n soektog van byna 24 uur na drie vermeende renosterstropers wat Dinsdag op 'n wildplaas sowat 30 km...


Die ministerie van onderwys, kuns en kultuur het goeie vordering gemaak met die nasien van die eksam
Die uitslae sal op 12 Januarie bekend gemaak word. Verlede jaar het 51 120 kandidate van wie 21 104 voltydse studente en 30 016 deeltydse...






