’n Navraag deur ’n Fransman in Parys is ’n vroeë bewys dat vanjaar se Rössing-marathon op 11 Februar
- Jan 9, 2017
- 1 min read

Vanjaar sal die Vineta-Noordveld as begin- en eindpunt van die marathon dien. Die volle marathon oor 42,2 km sal om 07:00 begin met twee wedlope oor korter afstande wat ook ingepas gaan word. Aflosspanne bestaande uit vier atlete sal aan ’n item oor 10 km deelneem. Die aflositem is’n jaarlikse instelling vir spanne van die verskillende uraanmyne in die Namib. Dit staan die myne vry om gemengde spanne vir die afloswedloop in te skryf.

























Comments