top of page

Die twee inheemse Namibiese groepe wat aanvoer hulle voorsate was die slagoffers van die grootskaals

  • Jan 9, 2017
  • 1 min read

Die verteenwoordigers van die ­Ovaherero-­­ en Nama-groepe het 'n hofaansoek om 'n groepeis by die federale hof in New York teen Duitsland ingedien waarin hulle vergoeding eis vir die beweerde volksmoord deur die Duitsers meer as 'n eeu gelede. Hulle voer verder aan die federale hof het die jurisdiksie om die aansoek aan te hoor op grond daarvan dat die Amerikaanse kongres buitelanders gemagtig het om hulle tot dié hof te wend vir die skending van die wet op nasies ten einde diplomatieke probleme te voorkom. Laastens versoek hulle ook dat 'n jurie byeengeroep word om die saak aan te hoor.


 
 
 

Comments


Featured Posts
Recent Posts
Archive
Search By Tags
Follow Us
  • RSS Social Icon
  • Facebook Basic Square
  • Twitter Basic Square
  • Google+ Basic Square

SWAKOPMUND ON 107.7 FM

&

WALVIS BAY ON 106.9 FM

West Coast FM Tagline

 © 2016 - West Coast FM 

bottom of page