Die omstrede Russiese boot die Rayazanovka het die handdoek ingegooi.
- Jan 9, 2017
- 1 min read

Ná twee maande teenoor Pelikaanpunt teenoor Walvisbaai is die enigste voorneme van die kaptein, Ilya Sharapov, nou om weg, ver weg, te vaar. Dan voeg hy op skrif by die weiering vir die vang van seelewe in die gebied strek tot Namibië se eie skande en skade. Gesprekke tussen die haweowerheid en die bevel van die Rayazanovka het die naweek voortgeduur. Dis toe dat Sharapov verklaar het dat al wat vir die Rayazanovka oorbly, is om weg te gaan. Daar word net gewag op toerusting van die boot wat in die Walvisbaaise hawe onder streng bewaring is. Onder die toerusting onder die seile is ook 'n wit rubberbootjie wat vir die span van die saknette op die boot gebruik sou word.

























Comments