Met die feesseisoen op 'n end, het die stadspolisie in 'n mediaverklaring gesê daar was '
- Jan 9, 2017
- 1 min read

Veral huise wat in die vakansie sonder toesig was, is geteiken. In Katutura is daar 23 sake van huisbraak en in Khomasdal 12 sake aangemeld. Yskaste, oonde, skootrekenaars, selfone, klere, geld en televisiestelle is van die items wat meestal uit huise gesteel is.

























Comments