Samson Uirab (52) en Deon Savage (51) het Donderdag in die landdroshof op Walvisbaai voor landdros R
- Jan 9, 2017
- 1 min read

Williams het borgtog van N$5 000 aan elk toegestaan en die verhoor tot 16 Februarie uitgestel vir verdere ondersoek en vir die beskuldigdes om regsverteenwoordiging te kry. Volgens hoofinspekteur Erastus Ikuyu het 'n groep die perseel van Distell Namibia tussen 3 en 5 Desember 2016 binnegegaan en probeer om 'n groot kluis wat in 'n muur ingebou is, met 'n blaasvlam oop te maak.

























Comments