Mej. Namibië, Lizelle Esterhuizen, vertrek volgende week 11 Januarie na Malila in die Filippyne om a
- Jan 6, 2017
- 1 min read

Die kompetisie vind van 14 tot 30 Januarie plaas. Die Namibiese skoonheid, wat in Julie verlede jaar as Mej. Namibië gekroon is, sal met meisies van nagenoeg 90 lande regoor die wêreld meeding om die Mej. Heelal-kroon.

























Comments