Netbal Namibië beplan om vanjaar die nasionale senior streekkampioenskap vanaf 3 tot 5 Februarie op
- Jan 6, 2017
- 1 min read

Die kampioenskap sal ingespan word om 'n nasionale oefengroep te kies ter voorbereiding op Namibië se deelname aan die Afrika-kampioenskap wat in Mei 2017 in Uganda aangebied word.

























Comments