top of page

'n Plaaswerker is Woensdag tydens 'n stropersoektog naby Outjo twee keer geskiet toe 'n

  • Jan 6, 2017
  • 1 min read

Dié voorval is vooraf gegaan deur 'n soektog van byna 24 uur na drie vermeende renosterstropers wat Dinsdag op 'n wildplaas sowat 30 km daarvandaan opgemerk is. Die eienaar van dié plaas, waarvan die naam nie genoem word nie om die renosters te beskerm, het 'n eie teenstropingspan in sy diens. Haneb oorweeg dit om 'n klag van poging tot moord teen die polisie in te dien.


 
 
 

Comments


Featured Posts
Recent Posts
Archive
Search By Tags
Follow Us
  • RSS Social Icon
  • Facebook Basic Square
  • Twitter Basic Square
  • Google+ Basic Square

SWAKOPMUND ON 107.7 FM

&

WALVIS BAY ON 106.9 FM

West Coast FM Tagline

 © 2016 - West Coast FM 

bottom of page