

Die getal mense wat nou aangekla word van bedrog en korrupsie by die kantoor van die ontvanger van i
Hulle word daarvan beskuldig dat hulle tussen 1 April 2013 en November 2016 die tesourie uit N$2 220 781 geswendel het. 'n Sterk...


Die eerste van waarskynlik verskeie petrolprysverhogings tref motoriste reeds volgende Woensdag.
Die styging in internasionale oliepryse sedert begin Desember is die rede vir die betreklik groot verwagte styging. Woensdag het die prys...


Twaalf bejaardes het op 1 Januarie met ’n Huey-helikopter oor Swakopmund gevlieg. Helixtract bied aa
Die helikopters is by Swakopmund Lughawe en sal nog tot 7 Januarie belangstellendes die geleentheid gee om die woestyn en die see vanuit...


Namibië het verlede maand afskeid geneem van 'n man wat diep spore in die onderwys in Namibië ge
Mnr. Jürgen Koch is op 10 Desember verlede jaar onverwags op 63 jaar oorlede. Koch was ná sy aftrede nog by die Vereniging vir die...


Mnre. Tao Huizhong, Jinrong Huang en Julius Laurentius wat daarvan be¬skuldig word dat hulle na rami
Hul aansoek om borgtog is die vorige dag uitgestel omdat 'n tolk nie beskikbaar was nie. 'n Vierde beskuldigde, Zhu Honggang, is reeds op...


Die vakansie by die see is vir die meeste mense verby en die kusdorpe het vinnig begin om leeg te lo
Op 2 Januarie om 12:45 het 920 voertuie reeds deur die Swakopmund-padblokkade in die rigting van Usakos beweeg terwyl 184 die kusdorp...


Enough is enough, Africans deserve better, Dlamini-Zuma tells African leaders
Cape Town – The Chairperson of the African Union Commission, Nkosazana Dlamini-Zuma has taken a swipe at some leaders on the continent,...


June pension hike despite financial woes
PENSIONERS can look forward to an extra N$100 in their wallets as from June this year. In his New Year's message, President Hage Geingob...


In die doodsnikke van 2016 het die Spaanse beroepspan Bizkaia-Durango aangekondig dat Namibië se Ver
Die bekendmaking op die vrouespan se sosiale media is dat Adrian en die Suid-Afrikaanse ryer Carla Oberholzer hulle beide vir 2017 sal...


Die kêrel van die vrou wie se halfnaakte en gedeeltelik ontbinde lyk Sondag onder ’n brug in Khomasd
Me. Brenda (Lotty) Mouton-Smith se klere was op die toneel gestrooi en die polisie het ook ’n kombers en matras gevind. Die woordvoerder...






