top of page

Die ministerie van onderwys, kuns en kultuur sal toelaat dat sekere kandidate wat die Junior Sekondê

  • Jan 11, 2017
  • 1 min read

Sowat 2 430 kandidate wat in 2016 die graad 10-eksamen geskryf het en wat 17 jaar en jonger is, mag die eksamen in 2017 herhaal. In 2015 het 3 432 kandidate nie geslaag nie en dié eksamen in 2016 herhaal. Hiervan het 2 258 geslaag en kan vanjaar met graad 11 voortgaan.


 
 
 

Comments


Featured Posts
Recent Posts
Archive
Search By Tags
Follow Us
  • RSS Social Icon
  • Facebook Basic Square
  • Twitter Basic Square
  • Google+ Basic Square

SWAKOPMUND ON 107.7 FM

&

WALVIS BAY ON 106.9 FM

West Coast FM Tagline

 © 2016 - West Coast FM 

bottom of page