top of page

Till Drobisch het sy aandag ten volle na bergfietsry verskuif in sy ambisie om die hoogste sport te

  • Jan 12, 2017
  • 1 min read

Die 23-jarige Namibiër is laas Vrydag bekend gestel as die nuutste aanwins van Radsport360 Racing Team – 'n bergfietsspan wat in die Duitse Bundesliga meeding. Volgens hul profiel oor die ryer het Drobisch as tienjarige seun sy entoesiasme vir fietsry ontdek. Dit was egter eers in sy o.17-jaar dat hy werklik ernstige doelwitte begin stel het en hy het gou ondervind dat 'n deurlopende oefenprogram vir hom sukses gebring het. Hy het byvoorbeeld die Namibiese nasionale o.17 en o.19-titels gewen.


 
 
 

Comments


Featured Posts
Recent Posts
Archive
Search By Tags
Follow Us
  • RSS Social Icon
  • Facebook Basic Square
  • Twitter Basic Square
  • Google+ Basic Square

SWAKOPMUND ON 107.7 FM

&

WALVIS BAY ON 106.9 FM

West Coast FM Tagline

 © 2016 - West Coast FM 

bottom of page