top of page

Weldoeners van Hentiesbaai en Windhoek het toegetree tot die stryd om inwoners van Uis se dors te le

  • Jan 11, 2017
  • 1 min read

Duisende liter water word in tenk­lorries na die geteisterde gemeen­skap aangery. Terselfdertyd is 'n kwotastelsel op Uis ingestel om elke druppel water te benut wat oor honderde kilometer na die dorp aangery word. Vir baie inwoners was dit gister uitkoms nadat van hulle langer as tien dae sonder 'n druppel water in hul huiskrane moes klaarkom. Van die weldoeners het nie net water gebring nie, maar ook onderneem om met NamWater te skakel om 'n probleem op te los wat nou reeds langer as 'n jaar voortsleep.


 
 
 

Comments


Featured Posts
Recent Posts
Archive
Search By Tags
Follow Us
  • RSS Social Icon
  • Facebook Basic Square
  • Twitter Basic Square
  • Google+ Basic Square

SWAKOPMUND ON 107.7 FM

&

WALVIS BAY ON 106.9 FM

West Coast FM Tagline

 © 2016 - West Coast FM 

bottom of page