Wanneer die skole vanoggend hul deure vir die eerste keer vir die nuwe skooljaar open, sal talle lee
- Jan 11, 2017
- 1 min read

Volgens 'n woordvoerder van die ministerie van onderwys, kuns en kultuur, me. Johanna Absalom, word ouers wie se kinders nie plek in die skole kry nie, aangeraai om met die verskillende onderwysdirektorate in die streke in verbinding te tree sodat na alternatiewe moontlikhede vir plasings in skole gesoek kan word. Nampa berig intussen dat ongeveer 103 graad 1-leerlinge en 328 graad 8-leerlinge in die Khomasstreek nog nie vir die 2017-skooljaar plek kon kry nie.

























Comments