Lede van die Gobabis-gemeenskap het gister hul ondersteuning vir die stryd om die oorlewing van reno
- Jan 11, 2017
- 1 min read

Die voormalige spandokter van die Brave Warriors, dr. Gerson Kandjii, het gister saam met medebeskuldigdes mnre. Domingo Justice Moma en Erwin Tjiteere sy eerste verskyning in die landdroshof op Gobabis gemaak. Dit spruit uit die skiet van vier renosters op 22 Desember verlede jaar op ’n plaas naby dié dorp. Kandjii is op die oomblik uit op borgtog van N$20 000 en moes reeds in September in hegtenis geneem gewees het toe hy versuim het om op te daag vir sy hofsaak in die landdroshof op Okahao, óók op klagte wat verband hou met renosterstropery.

























Comments