n Forensiese rekenmeester van die ouditeursfirma KPMG het Vrydag in die Windhoek-landdroshof in die
- Jan 10, 2017
- 1 min read

KPMG is deur die Bank of Namibia aangestel om dokumentasie met betrekking tot finansiële transaksies te ondersoek om te bepaal of doeaneheffingregulasies nagekom is. Mnr. Roy Waligora van KPMG het verduidelik dat onreëlmatighede in transaksies gevind is in 'n tydperk wat tot so ver as 2008 strek, maar dat hulle op die tydperk van die begin van 2013 tot aan die einde van 2016 fokus.

























Comments