'n Wonderlike jaar op die gebied van toerisme word deur ondersteunende dienste soos toermaatskap
- Jan 10, 2017
- 1 min read

Daar word nie net na 'n vierde opeenvolgende rekordjaar uitgesien nie, maar 2017 kan selfs beter wees as die vorige drie in 'n sektor van die ekonomie van Namibië wat deur merkwaardige groei gekenmerk word. Terselfdertyd het die toerismepatroon ook verander. Besoekers van oorsese lande kom nie net meer in sekere tydperke van die jaar na Namibië nie, maar rek nou hul kuiertjies oor 'n breë tydperk tot selfs aan die einde van November wanneer die Namibiese mark 'n stroom besoekers van buurlande lok.

























Comments