Die Namibiese weerkantoor het gewaarsku teen kitsvloede wat vandag moontlik in die Sentrale Noorde e
- Jan 13, 2017
- 1 min read

Hul hoof-weervoorspeller, mnr. Odillo Kgobetsi, voorspel ook swaar en wydverspreide donderbuie in dié gebiede vandag, met matige tot swaar reën wat die naweek sal voortduur. “Verspreide donderbuie sal na verwagting in die Noordooste en Suidooste voorkom, terwyl enkele donderbuie oor die naweek in die Noordweste verwag word.

























Comments