top of page

’n Nuwe vakansieoord gaan noord van Swakopmund by Myl 14 ontwikkel word.

  • Jan 12, 2017
  • 1 min read

Namibiërs en toeriste gaan binnekort soos regte Weskussers vakansie kan hou.

’n Nuwe vakansieoord gaan noord van Swakopmund by Myl 14 ontwikkel word. Goedkeuring daarvoor is pas deur die raad van die Namibia Wildlife Resorts (NWR) aan Sun Karros, ook die ontwikkelaars van die nuwe Daan Viljoen-wildtuin, gegee. Mnr. Kobus Struwig, konsessiehouer van die kampeergebied Myl 14, noord van Swakopmund, het gister bevestig dat die oord beplan word. Hy sê die ontwikkelingsfase gaan sowat twee jaar duur en in die derde jaar sal geriewe vir besoekers beskikbaar wees.


 
 
 

Comments


Featured Posts
Recent Posts
Archive
Search By Tags
Follow Us
  • RSS Social Icon
  • Facebook Basic Square
  • Twitter Basic Square
  • Google+ Basic Square

SWAKOPMUND ON 107.7 FM

&

WALVIS BAY ON 106.9 FM

West Coast FM Tagline

 © 2016 - West Coast FM 

bottom of page