'n Nagmerrie vir sportadministrateurs die afgelope maande is die vereiste van die Namibiese mini
- Jan 12, 2017
- 1 min read

Hierdie visums wat N$1 000 tot N$1 400 per persoon kan beloop (veral wanneer sportfederasies die koste van 'n agent byreken om die tydrowende proses te vergemaklik) kan die uitgawes van 'n toerspan na Namibië vinnig die hoogte laat inskiet. Die totale kom dus maklik op 'n bykomende N$26 000 vir 'n rugbytoergroep, of N$14 000 vir 'n krieketspan te staan.

























Comments