'n Eens hawelose vrou help deesdae gestremde en honger kinders.
- Jan 12, 2017
- 1 min read

Laas jaar het die God's Garden-skooltjie in Tsumkwe sy deure oopgemaak. Aanvanklik was dit 'n skool vir gestremde kinders, maar nou het die skool ook amper 80 kinders wat daagliks hier kos ontvang. Vier jaar gelede het me. Louise Steyn in Tsumkwe aangekom en vandag is haar droom om kinders te help uiteindelik verwesenlik. Steyn was self lank haweloos en is al jare by kinders betrokke.

























Comments