Die polisie het ingegryp en 'n beplande optog en protesaksie deur plakkers, agterplaashuurders e
- Jan 13, 2017
- 1 min read

Sowat 'n honderd mense het Saterdagmiddag by die Kuisebmond-sokkerstadion byeengekom met die doel om die beoogde optog te bespreek en planne te maak om die volgende dag by die Walvisbaai-stadsaal en raadskantore op Kuisebmond kamp op te slaan. Walvisbaai se burgemeester, mnr. Immanuel Wilfred, het gesê die sameroepers is onverantwoordelik. Woordvoerders van die groep, mnre. Kenneth Iilonga en Paulus Nicodemus, het gesê die gemeenskap is keelvol vir raadslede, korrupte praktyke en om blyplek te huur.

























Comments