top of page

Gister is 'n vliegtuig van die Suid-Afrikaanse lugredery, SAA, uiteindelik toegelaat om te vlieg

  • Jan 13, 2017
  • 1 min read

Die Namibiese Direktoraat van Burgerlugvaart (NCAA) het die vlug aanvanklik verbied omdat die lugredery se buitelandse lugoperasie-sertifikaat verval het. Vermoedelik net een vlug na Johannesburg is deur die NCAA-opdrag beïnvloed. SAA het daagliks drie vlugte uit Johannesburg na Hosea Kutako en terug.


 
 
 

Comments


Featured Posts
Recent Posts
Archive
Search By Tags
Follow Us
  • RSS Social Icon
  • Facebook Basic Square
  • Twitter Basic Square
  • Google+ Basic Square

SWAKOPMUND ON 107.7 FM

&

WALVIS BAY ON 106.9 FM

West Coast FM Tagline

 © 2016 - West Coast FM 

bottom of page