Die vorderingspunte wat vereis word om van graad 10 na graad 11 bevorder te word, het die afgelope 1
- Jan 13, 2017
- 1 min read

Dit is van die besware van die lede van die Onderwysersunie van Namibië (TUN) wat gister tydens 'n nuuskonferensie in Windhoek hul griewe gelug het. Tog verwelkom die vakbond die verbetering in die aantal A-simbole wat in graad 10 behaal is. Van 2012 tot 2015 was dit 0,3% van kandidate en in 2016 is dit tot 0,4% verbeter. Die verbetering van die graad 10-slaagsyfer van 54% tot 55,7% en die verbetering van 29,8% tot 36,8% van graad 12-leerlinge op gewone vlak wat universiteitstoelating gekry het, is eweneens verwelkom.

























Comments