top of page

Die Ugabrivier het Maandagoggend vir die eerste keer in vier jaar gevloei.

  • Jan 18, 2017
  • 1 min read

Die water het die "paceman-klip" in die rivier bereik en was sowat vyf kilometer van die Brandberg White Lady Lodge . Die Brandberg en omgewing het nog geen reën gekry nie, die water wat nou in die Ugab vloei, kom van Outjo af.


 
 
 

Comments


Featured Posts
Recent Posts
Archive
Search By Tags
Follow Us
  • RSS Social Icon
  • Facebook Basic Square
  • Twitter Basic Square
  • Google+ Basic Square

SWAKOPMUND ON 107.7 FM

&

WALVIS BAY ON 106.9 FM

West Coast FM Tagline

 © 2016 - West Coast FM 

bottom of page