Reho Falcon Rugbyklub van Rehoboth het vanjaar sy visier daarop ingestel om 'n sterk impak op pl
- Jan 18, 2017
- 1 min read

Die klub se jong rugbytalent kan nie wag dat die 2017-seisoen moet afskop nie en reeds entoesiasties besig om in groot getalle by die oefenveld te sweet.
Die Trustco United Netbalklub in Olympia het Maandag begin oefen en sien uit na 'n opwindende seisoen wat voorlê.
Hoewel daar nog geen aanduiding is wanneer die Khomasliga gaan begin nie, is die klub se vroue hard aan die oefen met die oog op die jaarlikse derby teen Wanderers wat tradisioneel in Maart aangebied word.

























Comments