top of page

Inwoners van Uis het hulle gistermiddag na buite gehaas toe die eerste stortbui in maande oor die do

  • Jan 19, 2017
  • 1 min read

Die reën het in twee sarsies geval: eers is 3 mm na 'n donderbui gemeet en gistermiddag om halfvyf is nog 5 mm gemeet toe 'n tweede reënbui die eerste een opgevolg het. Laat gistermiddag het donderweer steeds geblits. Reën in kommunale gebiede het die afgelope dae ook vir vloedwater in die Ugabrivier gesorg. Uis is as gevolg van die lang droogte een van Namibië se waterlose dorpe. Drinkwater word sedert verlede week in tenkvragmotors en in die vorm van vyfliterkanne aangery.


 
 
 

Comments


Featured Posts
Recent Posts
Archive
Search By Tags
Follow Us
  • RSS Social Icon
  • Facebook Basic Square
  • Twitter Basic Square
  • Google+ Basic Square

SWAKOPMUND ON 107.7 FM

&

WALVIS BAY ON 106.9 FM

West Coast FM Tagline

 © 2016 - West Coast FM 

bottom of page