top of page

Dit was nie grappies toe proewe en fiksheidstoetse die naweek gehou is om 'n nasionale oefengroe

  • Jan 17, 2017
  • 1 min read

'n Gesonde totaal van 36 spelers was Saterdag en Sondag by die Hage Geingob-stadion betrokke. Vaardigheidstoetse, asook toetse vir kondisionering op die veld en in die gimnasium is uitgevoer op die spelers wat hulle aangemeld het. Dit was benewens die proefwedstryde wat elkeen nog verder beproef het. Die groot geelwortel vir sewesrugby tans is die nasionale span se deelname aan die Hongkong Sewes in April vanjaar. Namibië sal daar met sy ander uitdagers meeding om 'n plek in die HSBC Wêreldreeks te probeer verdien.


 
 
 

Comments


Featured Posts
Recent Posts
Archive
Search By Tags
Follow Us
  • RSS Social Icon
  • Facebook Basic Square
  • Twitter Basic Square
  • Google+ Basic Square

SWAKOPMUND ON 107.7 FM

&

WALVIS BAY ON 106.9 FM

West Coast FM Tagline

 © 2016 - West Coast FM 

bottom of page