top of page

Verskeie skole in die Khomasstreek sit sonder water nadat die ministerie van onderwys, kuns en kultu

  • Jan 18, 2017
  • 1 min read

Die direkteur van onderwys in die streek, Gerard Vries, het bevestig dat tot 25 skole hierdeur geraak word. Volgens die minister van onderwys, kuns en kultuur, Katrina Hanse-Himarwa, het die situasie ontstaan omdat die regering besuinigingsmaatreëls ingestel het om die huidige tekort aan kontant hok te slaan. Sy het voorts die verskaffing van noodsaaklike dienste beklemtoon en gesê 'n reëling is met die Windhoekse munisipaliteit vir die heraansluiting van water by die betrokke skole getref. Volgens die minister word dieselfde proses landwyd herhaal.


 
 
 

Comments


Featured Posts
Recent Posts
Archive
Search By Tags
Follow Us
  • RSS Social Icon
  • Facebook Basic Square
  • Twitter Basic Square
  • Google+ Basic Square

SWAKOPMUND ON 107.7 FM

&

WALVIS BAY ON 106.9 FM

West Coast FM Tagline

 © 2016 - West Coast FM 

bottom of page